Noord-Kaap Veldram Projek

Die Noord-Kaap Veldram Projek se Doel

 

Die doel van die projek is om potensiële teelramme onder normale veldtoestande so akkuraat moontlik te evalueer en dit aan produsente aan te bied met soveel inligting as moontlik tot ons beskikking.

 

 

Ons glo dat:

  1. Teel 'n dier soos hy moet lyk om te produseer, nie soos ons wil hê hy moet lyk nie.
  2. Ramtelers en slaglam produsente moet vir dieselfde eienskappe selekteer.
  3. Ramme moet grootgemaak en getoets word onder dieselfde toestande waarin hulle moet gaan werk.
  4. Die belangrikheid van 'n dier se vorm is oordryf in die verlede en ekonomies belangrike eienskappe soos vrugbaarheid en groeivermoe het agterweë gebly.
  5. Blup teelwaardes moet deel vorm van enige seleksie program.
  6. Reproduksie vermoë is die enkele eienskap wat winsgewendheid die meeste beinvloed.
  7. BEHOU BALANS; Pasop vir enkel eienskap seleksie.
  8. Daar is goeie en swak diere in elke ras nie goeie en swak rasse nie.
  9. Min mense weet hoe Blup werk, nogtans gebruik baie dit wereldwyd om hul winsgewendheid te verhoog.
  10. Prestasie syfers moet betroubaar en bo verdenking wees.

 

 

 

Ons Rasse

Boerbok

Dorper Sheep

Van Rooy Skaap

Wit Dorper Sheep

Savannas

 

 

 

Noord-Kaap Veldramveilings

 

 

 

 

© Copyright Noord-Kaap Veldram Projek 2025. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Noord-Kaap Veldram Projek.