Noord-Kaap Veldramveiling 2015

Noord-Kaap Veldramveiling 2015


9 September 2015
Griekwastad Skougronde
11:00

 Katalogus

 

 

30ste Veldramveiling Verslag

  Aangebied Verkoop Gem. Prys Hoogste Meriete Gem.
Boerbokke 20 19 R 6 457.00 R 13 000.00  
Van  Rooys 20 12 R 5 450.00 R 8 500.00 R 8 500.00 (1)
Meatmasters 15 13 R 9 030.00 R 44 000.00 R 24 850.00 (2)
Dorpers 128 128 R 6 833.00 R 19 000.00 R 8 962.00 (16)

 

Die jaarlikse veldram veiling op Griekwastad se gewildheid neem na 30 jaar nog steeds toe. Vanjaar se veiling is goed bygewoon deur kopers sover as Port Elizabeth, Pretoria, Vryburg en Loeriesfontein. Pryse wat behaal is het weereens getoon dat produsente bereid is om meer te betaal vir geneties meerderwaardige diere. Die dae toe daar slegs na die bouvorm van ramme gekyk is, is beslis verby.

128 Dorper en Witdorper ramme is aangebied en verkoop teen gemiddelde prys van R6833. 16 meriete ramme se gemiddeld was R8960 met die hoogste prys van R19000 vir n Witdorperram van Louis van Rensburg .

12 Meatmaster ramme is vir gemiddeld R9030 verkoop, Collett Farming het R44000 gekry vir n meriete ram.

Nuwejaarsfontein boerbokstoet het n ram verkoop vir R13000 tewyl die gemiddelde prys van boerbok ramme R6450 was. 

'n Merierte Van Rooyram van Louis van Rensburg is vir R8500 vekoop en die gemiddelde prys was R5450. GWK was die afslaers.

 

 

Hierdie veiling vind elke jaar die 2de Woensdag van September plaas

 

Noord-Kaap Veiling 2015

Noord-Kaap Veiling 2015

Noord-Kaap Veiling 2015

© Copyright Noord-Kaap Veldram Projek 2025. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Noord-Kaap Veldram Projek.